Die Kerk wat gestig is deur Melgisedek van wie in die Bybel getuig word, is die Kerk van God. Abraham het ‘n tiende aan Melgisedek gegee wat hom deur brood en wyn geseën het, en Dawid het geprofeteer dat “die ewige priester wat die orde van Melgisedek volg, God is.” Apostel Paulus het ook getuig oor Christus wat in die tydperk van die Heilige Gees weer sou kom vir die verlossing van die mensdom, deur te verduidelik dat “Melgisedek sonder vader of moeder of geslagsregister is.”
Wie is God wat die dood vir altyd verslind het met verouderde wyn soos dit in die boek Jesaja geprofeteer is? Melgisedek van die Ou Testament het aan Abraham ‘n fisiese seën gegee deur brood en wyn. Net so het Jesus die seën van die vergifnis van sondes en die ewige lewe gegee deur die brood en wyn van die nuwe verbond Pasga. Christus Ansanghong het getuig dat Hy God is wat in die orde van Melgisedek gekom het, deur die nuwe verbond Pasga te herstel wat vir 1 600 jaar afgeskaf gebly het.
Ná sy terugkeer, toe hy Kedorlaomer en die konings by hom verslaan het, . . . Melgisedek, die koning van Salem, het brood en wyn gebring. . . . Abram het toe vir hom ‘n tiende van alles gegee. Genesis 14:17–20
Die dissipels het gemaak soos Jesus hulle beveel het, en die Pasga voorberei. . . . het Hy brood geneem, en nadat Hy die seëngebed uitgespreek het, . . . Toe het Hy die beker [wyn] geneem, gedank, . . . “dit is my bloed, die bloed van die verbond wat vir baie uitgegiet word tot vergewing van sondes. ” Matteus 26:19–28
Die HERE, Heerser oor alle magte, sal op hierdie berg . . . voorberei . . . ‘n feesmaal met beleë wyn . . . Hy sal die dood vir ewig vernietig. . . . Hulle sal op daardie dag sê: “Kyk, dit is ons God op wie ons gewag het, en Hy het ons gered;” Jesaja 25:6–9
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid