Preek deur Pastoor Kim Joo-cheol
God het die feeste gegee as die teken van die mense wat in God glo.
Die Kerk van God hou die weeklikse fees – die Sabbatdag – en die jaarlikse feeste – die Pasga, die Fees van Ongesuurde Brode, die Fees van Eerstelinge, die Fees van die Weke, die Fees van Trompette, die Versoendag en die Fees van Tabernakels—volgens die leerstellings van die Bybel. Hierdie feeste is die teken vir God se volk en lei hulle tot redding.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid