Jesus het na hierdie aarde toe gekom en die evangelie van die koninkryk verkondig, en Apostel Paulus was gretig om hierdie evangelie te verkondig. Vandag is die nuwe verbond Pasga die medisyne wat die mensdom toelaat om die vergifnis van sondes te ontvang en na die koninkryk van die hemel te gaan. Die Wederkoms Christus Ahnsahnghong en Hemelse Moeder Nuwe Jerusalem het ons geleer van hierdie waarheid. Die lede van die Kerk van God volg hulle voorbeeld en verkondig die evangelie van die koninkryk aan die hele wêreld.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid