God het 'n kosbare belofte gemaak deur die nuwe verbond dat Hy ons nooit sal verlaat nie, en Hy het gesê dat Hy die God sal wees van diegene wat die nuwe verbond hou.
Abraham, Dawid en Jakob het al hoe kragtiger geword namate God by hulle was. In die tydperk van die Heilige Gees is Christus Ahnsahnghong en God die Moeder by Sion (die Kerk van God), en God se seëninge word aan die lede van Sion oor die hele wêreld geskenk.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid