Anders as al die ander priesters van die Ou Testament, het Melgisedek Abraham met brood en wyn geseën. Op dieselfde manier, na aanleiding van die orde van Melgisedek, het Eerste Koms Christus Jesus en Wederkoms Christus Ansanghong ook aan die mensdom die seëninge van die vergifnis van sondes en die ewige lewe gegee deur die brood en wyn van die Pasga. Dit is die rede waarom die lede van die Kerk van God regoor die wêreld vandag die Pasga hou.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid